HANNES OBERHOLZER: Pioneers of early aviation in South Africa.

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: Nasionale Museum, die ontwikkeling van die siviele en militêre lugvaart

Abstract

Memoirs van die Nasionale Museum, nr. 7. Wie die moeite neem om, aan die hand van die outeur se verwysings (pp 114-115), die redelik volledige Iys van vakliteratuur oor die ontwikkeling van die siviele en militêre lugvaart in ons land na te gaan, kom tot die gevolgtrekking dat dit hoofsaaklik uit 'n aantal artikels bestaan. In boekvorm het, gedurende die afgelope tien jaar, veral genl-maj K. R. van del' Spuy en mnr A. Blake, onderskeidelik in Chasing the wind (1966) en Vlieghelde van Suid-Afrika (1966), hulle beywer om groter werkstukke aan te pak. Dieselfde geld vir die onderhawige outeur wat in 1969, in die vorm van 'n aantal radiopraatjies, sy aandag op lugvaart-staatmakers toegespits het. Aan Militaria (1973) het die eer te beurt geval om die tweede deel van mnr Oberholzer se huidige publikasie, t.w. die gedeelte oor John Weston (pp 60-112), aan belangstellendes te mag voorlê.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Ploeger, J. (2012). HANNES OBERHOLZER: Pioneers of early aviation in South Africa. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 4(4). https://doi.org/10.5787/4-4-909
Section
Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>