26-Eskader R.F.C.

Authors

  • Jan Ploeger Staatshistorikus

DOI:

https://doi.org/10.5787/2-1-973

Keywords:

Z.A.V.K., S.A.-eskader deel van die R.F.C., Royal Flying Corps, die stigting van 'n suiwer Suid-Afrikaanse eskader, 1 Augustus 1915

Abstract

Onder die opskrif 1915-1918 is, in die gedenk boek Per aspera ad astra 1920-1970, 'n (aantal bladsye aall 26-Eskader R.P.C. gewy en o.m. verklaar dat die Britse regering met die toenmalige Statebondslande ooreengekom het om alle afsonderlike Lugmag-eenhede by die Royal Flying Corps (R.F.C.) in te Iyf. Vervolgens is verwys na 'n skrywe wat op 21 Augustus 1915 deur die War Office aan die Koloniale Ondersekretaris gerig is en waarin die gedagte uitgespreek is om 'n eenheid, bestaande uit Suid-Ajrikaallse personeel, m.a.w. die stigting van 'n suiwer Suid-Afrikaanse eskader van die R.P.C., te oonveeg.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Ploeger, J. (2012). 26-Eskader R.F.C. Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies, 2(1). https://doi.org/10.5787/2-1-973

Issue

Section

Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 7 8 9 > >>