Twee (?) Duitse vliegtuie van Duala

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: South African Air Force, Dr. Weston se hulp ingeroep, lotgevalle van die vliegtuie, 11 Desember 1914

Abstract

In brig.-genl F. J. Moberly, C.B., C.5.!., D.S.a. se bekende werk Military Operations Togoland and the Cameroons 1914-1916, (London, 1931) is op p. 203 vermeld dat brig.-genl. E. H. Gorges op 11 Desember 1914 die Duitse pos Bare, noord van die eindpun! van die noordelike spoorl}'n (Dua!a-Nkongsamba), beset het. Behalwe ongeveer 40 Duitsers, waaronder 'n paar vrouens en kinders, het 'n groot hoeveelheid voorrade en 2 vliegtuie in kaste in hande van hierdie Britse kolonne geval. Hierdie vliegtuie was, aldus die skrywer, die cerste wat in Wes- Afrika aangekom het.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Ploeger, J. (2012). Twee (?) Duitse vliegtuie van Duala. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 2(1). https://doi.org/10.5787/2-1-975
Section
Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>