Leiers na die Noorde. Studies oor die Groot Trek

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: Groot Trek, Britise owerheid en die Groot Trek, Grepe uit Andries Pretorius se lewe, Robert Scoon (1789-1837), Piet Uys, Matabele

Abstract

Reeds jarelank beywer prof dr C. F. J. Muller hom om, deur deeglike navorsing en insiggewende beskrywings ons kennis oor die Groot Trek en die Groot Trek-tydperk te vermeerder, te verbreed en te verdiep. Hiervan getuig onder meer sy standaardwerk Die Britise owerheid en die Groot Trek (1949 en later) sy omgansryke studie Die oorsprong van die Groot Trek (Kaapstad, 1974) en 'n aantal kleiner studies wat reeds in die verlede afsonderlik gepubliseer is in tydskrifvorm. Tans het hy, deur verdere navorsing aangevul, in bogenoemde publikasie in boekvorm verskyn.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2011-11-05
How to Cite
Ploeger, J. (2011). Leiers na die Noorde. Studies oor die Groot Trek. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 6(3). https://doi.org/10.5787/6-3-853
Section
Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>