VLIEGOPLEIDINGSKOOL LANGEBAANWEG
Abstract
Die vliegop!eidingskool by Langebaanweg het sy oorsprong te danke aan militêre strategie gedurende die periode 1940 tot 1944, toe die oorlog teen Duitsland en Japan en die verskyning (en verdwyning) van beide moondhede se duikbote aan Suid-Afrikaanse kuste, wei 'n bron van kommer was.Downloads
Copyright (c) 2018 Sophia Du Preez
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.