Die internationale Buren- Agitafon 1899-1902.
Abstract
Haitung der Offentlichkeit und Agitation zugunsten der Buren in Deutschland, Frankreich und den Niederlanden wahrencl des Burenkrieges
Driekwart eeu skei ons van die Tweede Anglo- Boereoorlog en ongetwyfeld sal hierdie feit, sowel in woord as geskrif, nie onopgemerk verbygaan nie. In velerlei opsigte het hierdie botsing, wat oneindig veel meer was as 'n suiwer militêre kragmeting, so diep in die verdele verloop van ons geskiedenis ingegryp, dat elkeen van ons hierdie stryd eenvoudig moet raaksien.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.