ARBITRASIE TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG
Abstract
DIE 1899-KONVENSIE VAN DEN HAAG
Die idee van 'n internasionale vredesbyeenkoms het in 1898 vanaf Russiese kant gekom. Op 24 Augustus 1898 het die Russiese minister van Buitelandse Sake in die naam van tsaar Nicholas II 'n brief aan aile diplomatieke verteenwoordigers in St. Petersburg gerig waarin 'n vredeskonferensie voorgestel is.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.