VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG

  • C. De Jong SADF
  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: militêre attaché, koalisie-oorloë, militêre verteenwoordigers, informasie in te samel oor die krygsmagte, Anglo-Boereoorlog, Kapt. R. Trimmel [Oostenryk], kapt. baron LOttwitz [Duitsland], kmdt. d'Amade [Frankryk], kapt. Hiraoka [Japan], maj. Esteban [Spanje], kapt. Slocum [V.S.A.], kol. Stakovitch [Rusland] en maj. Gentilini [Italie]

Abstract

In die westerse lande het die pos van militêre attaché geleidelik tot ontwikkeling gekom. In die loop van die koalisie-oorloë wat tydens die sewentiende en die agtiende eeu in Europa gewoed het, het die gewoonte ontstaan om hoë offisiere aan die krygsmagte van bondgenote toe te voeg ten einde vakkundige verslae oor die krygsverrigtings van die bondgenote te bekom.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
De Jong, C., & Ploeger, J. (2012). VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 4(1). https://doi.org/10.5787/4-1-922
Section
Articles