Die Imperiale militêre beleid ten opsigte van Suid-Afrika (1908-1910)

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: Imperiale magte, The strategical conditions of the Empire from the military point of view, Koloniale Konferensie van 1907, genI. lord Methuen

Abstract

In Militaria 1/4 (1969) is, met betrekking tot die vooruniale tydperk, besonderhede verstrek aangaande 'n aantal geheime militere konferensies wat in 1907, 1908 en 1909 in ons land gehou is, ten einde interkoloniale militere samewerking in Suider-Afrika te probeer bevorder'.
Published
2012-02-28
How to Cite
Ploeger, J. (2012). Die Imperiale militêre beleid ten opsigte van Suid-Afrika (1908-1910). Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 3(2). https://doi.org/10.5787/3-2-946
Section
Articles