Duitse amptelike korrespondensie in verband met die verdediging van en fortebou in die Zuid-Afrikaansche Republiek

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: verdediging van Zuid-Afrikaansche Republiek, Fort Klapperkop, Fort Daspoortrand, H. C. Werner, generaal P. J. Joubert, Duitse Rykskanselier Chlodwig FUrst zu Hohenlohe-Schillingsfiirst (1819-1920)'.

Abstract

In die M.H.A.D.-publikasie Die Fortifikasie van Pretoria. Fort Klapperkop. Gister en Vandag ... ' is op p. 21 vermeld dat, in die loop van die jaar 1896, 'n strategiese terreinstudie van die omgewing van Pretoria gemaak is. Tewens is, in dieselfde werk, melding gemaak van 'n geskil tussen kontrakteur H. C. Werner en generaal P. J. Joubert oor die bou van Fort Daspoortrand.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Ploeger, J. (2012). Duitse amptelike korrespondensie in verband met die verdediging van en fortebou in die Zuid-Afrikaansche Republiek. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 3(2). https://doi.org/10.5787/3-2-947
Section
Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>