WERNER MASER: Adolf Hitler, legende, mythe, werkelijkheid.
Abstract
In 1945 het die skrywer van hierdie studie, op grond van 'n proefskrif oor die doelbewuste aankweek van die Hitlerlegende tot 1924, Die Organisierung der Fuhrerlegende. Studien zur Fruhgeschichte der NSDAP bis 1924 [Erlangen, 1954] sy doktorsgraad verwerf. Daarna het hy Hitler se werk Mein Kampf ontleed [Hitler's Main Kampf. An analysis London, 1970] en vervolgens sy aandag op bogenoemde tema toegespits.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.