"Die Zuid-Afrikaanse Vliegeniers Korps": Vliegtuie en personeel vir en in Suidwes, 1914-1915
Abstract
In "Per aspera ad astra" kom, in die gedeelte oor die Zuidafrikaanse Vliegeniers Korps" (Z.AY.K.jS.A.A.c.), sekere mededelings voor m.b.t. die moeilikhede wat deur die Unieregering ondervind is om 'n aantal vliegtuie te verkry, wat deur lede van die jong Z.AY.K. tydens die krygsoperasies in Duits Suidwes- Afrika (19/4-/9/5) beman en gebruik sou kan word.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.