Breaker Morant and the Bushveldt Carbineers

  • Jan Ploeger
Keywords: Methods of Barbarism, Bushveldt Carbineers (BVC), Daniël Heese, It. Henry Harbord Morant, It. P.J. Handcock, G.R. Witton (Australiers), It. H. Picton, die oortreding van oorlogsgebruike deur 'n viertal offisiere

Abstract

In 1977 het prof. dr. S.B. Spies in sy Methods of Barbarism? Roberts and Kitchener and Civilians in The Boer Republics January 1900-May 1902 (Cape Town - Pretoria) verwys na die oortreding van oorlogsgebruike deur 'n viertal offisiere van 'n ongereelde Britse eenheid, die Bushveldt Carbineers (BVC) teenoor Boere wat oorgegee het en die sendeling Daniël Heese, van Makapaanspoort. Dit was die enigste voorval van sy soort in die Britse geledere.

As gevolg van hulle oortredings het It. Henry Harbord Morant, It. P.J. Handcock en G.R. Witton (Australiers) en die Brit It. H. Picton in Januarie en Februarie 1902 voor die krygshof verskyn. Die drie eersgenoemdes is skuldig bevind aan moord. Morant en Handcock is op 27.2.1902 op Pretoria tereggestel, Witton is lewenslange tronkstraf opgehê, terwyl Picton skuldig bevind is aan strafbare manslag en afgedank is (p.276).

Downloads

Download data is not yet available.

Author Biography

Jan Ploeger
Retired
Published
2012-02-22
How to Cite
Ploeger, J. (2012). Breaker Morant and the Bushveldt Carbineers. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 19(2). https://doi.org/10.5787/19-2-387
Section
Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

<< < 3 4 5 6 7 8 9 > >>