The Cape Gunsmith / Die Kaapse Geweersmid
Abstract
In die Verslag van die Kommissie van Ondersoek na die Koordinering van Museums op 'n Nasionale Vlak (RP 113/1975), word vyf kolomme gewy aan historiese vuurwapens. Die kommissie wys op die belangrike plek wat vuurwapens in Suid-Afrika se wordingsgeskiedenis inneem en voeg daaraan toe dat geen museum in Suid-Afrika hierdie belangrike veld in sy uitstallings dek nie.Downloads
Copyright (c) 2018 W. Otto
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.