KINDERS IN MILITÊRE VERBAND
Abstract
'Many anxious parents feel it is wrong to send boys straight out of school to fight terrorist on the Republic's borders.'
Hierdie aanhaling kom uit die Evening Post van 19 November 1975. 'n Briefskrywer in die Beeld van 25 Oesember 1975 is baie skerper en se dat dit 'uiters buffelagtig is om kindel's wat op skoolbanke moet sit na die grens te stuur.' Onder die opskrif 'Grenssoldate is gans te jonk' publiseer Rapport van 28 Oesember 1975 'n brief van 'n bekommerde vader 001' dieselfde onderwerp.Downloads
Copyright (c) 2018 W. Otto
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.