DIE DIREKTORAAT OPENBARE BETREKKINGE GEDURENDE WÊRELDOORLOG II
Abstract
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was die Suid-Afrikaanse Direktoraat Openbare Betrekkinge (SAOB), soos die van enige ander Statebondslande, geskoei op Britse lees. Om die werking van die SAOB te kan verstaan, is dit dus nodig om kortliks die Britse organisasie te beskryf.Downloads
Copyright (c) 2018 W. Otto
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.