GREPE UIT 'N KLEURRYKE ARTILLERIETRADISIE
Abstract
"Artillery lends dignity to what might otherwise be a vulgar brawl.'"
Hierdie trots van artilleriste in hulle korps is 'n wêreldverskynsel. Die korpstrots van Suid-Afrika se artilleriste is net so opvallend. Miskien tereg ook want in 'n mindere of meerdere mate was die kanon altyd die moreelbouer by die vegtendes - dit was die vaandel wat teen vyandelike verowering beskerm moes word en vandaar dan die tradisie dat artillerie-eenhede nie vaandels, in die ware sin, het nieDownloads
Copyright (c) 2018 W. Otto
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.