PANTSER
Abstract
Enige hedendaagse publikasie oor pantservoertuie kan alreeds as retrospektief beskrywe word omdat die tenk 'n oorlogstuig sonder 'n toekoms is. Dit is immers opvallend dat enige tegniese verbeterings aan tenks en die klassieke bestaan van tenktroepe, waardeloos gemaak word deur hedendaagse defensiewe wapens. Dit is immers deesdae nie meer 'n kwessie van wapenkaliber, van die penetrasievermoë van projektiele of die dikte van pantser nie. Die ontwikkeling van moderne tegnieke is ver meer gevorderd as die wat vir die ontstaan van tenks verantwoJrdelik was.Downloads
Copyright (c) 2018 W. Otto

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.