SCOUTING ON TWO CONTINENTS.
Abstract
In 1927 het die eerste edisie van hierdie werk, waarvan die dele oor die militere verlede van Rhodesie en Suid-Afrika allereers vir ons van belang is, onder dieselfde titel by die uitgewers Doubleday, Page & Company, N. York, verskyn. Tans is dit in 'n nuwe vorm, met insluiting van P. Emmerson se waardevolle kritiese beskouing oor die betroubaarheid van Burnham as bron van inligting, opnuut beskikbaar.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.