CAJUS BEKKER: Vervloekte Zee. Ondergang van Een Oorlogsvloot
Abstract
Van hierdie bekende Duitse skrywer oor vlootaangeleenthede, gesien in militêr-historiese perspektief, het in 1971 bogenoemde studie in Duits, onder die titel Verdammte See, verskyn, waaruit die onderhawige Nederlandse vertaling - en dit is 'n puik vertaling vol Nederlandse marineterme - voortgekom het.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.