Suid-Afrikaanse Verdedigingskemas (1887--1914)
Abstract
Vir eeue het die wereld net twee soorte oorloe geken - die op land en die ter see. Teen die tweede helfte van die 18de eeu is egter ook die lugruim vir oorlogvoering aangewend. In die verband word aan die ,gebruik van ballonne ter ondersteuning van die landoorlog gedink. Die Franse Leer het reeds so vroeg as 1789 'n ballonkorps gehad en in 1849 is die eerste bomaanval in die geskieden;'Jj deur Oostenryk, met behulp van 'n onbemande bailon, teen Venesie geloods. Die belangrikste vroeetydse aanwending van ballonne in oorlogsvoering was egter gedurende die jare 1862-1863 tydens die Amerikaanse Burgeroorlog en gedurende die Frans-Pruisiese Oorlog (1870-1871). Taktiese lugoperasies is dus die oudste vorm van militere lugvaart en aangesien dit ter ondersteuning van sekere leerfunksies aangewend is. is die krygsmiddel ter uitvoering hiervan dan ook by die leer ingedeel.Copyright (c) 2018 Jan Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Authors, copyright holders, may use the publishers version for teaching purposes, in books, theses, dissertations, conferences and conference papers.
A copy of the authors’ publishers version may also be hosted on the following websites:
- Non-commercial personal homepage or blog.
- Institutional webpage.
- Authors Institutional Repository.
The following notice should accompany such a posting on the website: “This is an electronic version of an article published in Scientia Militaria, Volume XXX, number XXX, pages XXX–XXX”, DOI. Authors should also supply a hyperlink to the original paper or indicate where the original paper (http://scientiamilitaria.journals.ac.za) may be found.
Authors publishers version, affiliated with the Stellenbosch University will be automatically deposited in the University’s’ Institutional Repository SUNScholar.
Articles as a whole, may not be re-published with another journal.
The following license applies: